×
BestJobs

(1.000.000)

Install
Advertisement

Algemene Administratiewe Beampte in Western Cape - M3 Human Capital Management

M3 Human Capital Management

With 35 years’ experience in the HR and labour consultation industry, a 99.7% wage negotiation success rate and the pleasure of recruiting twelve of the previous fifteen General Jan Smuts winemaker trophy winners, M3 Human Capital Management has established itself as a respected, trustworthy and committed HR partner to every one of our more than 900 clients. Recruiter from sector Human Resources, located in Western Cape, From 1 to 10 workers

    About this job ad 24 July

    Province

  • Drakenstein, Cape Winelands, Western Cape
  • Description


  • Ons kliënt, ’n fisioterapie-praktyk in die noordelike voorstede, beskik tans oor ’n loopbaangeleentheid vir ’n betroubare, energieke en selfgemotiveerde persoon met die vermoë om akkuraat onder druk en binne spanverband te kan werk. Drie tot vyf jaar toepaslike/mediese ondervinding in ’n soortgelyke betrekking, deeglike administratiewe en rekenaarvaardighede (MS Office) sal in die aansoeker se guns tel. Tweetaligheid is ’n vereiste.
    Pligte: • skakelbord • skakel met kliënte en verskaffers • organiseer daaglikse werkskedules en naweekrooster vir fisioterapeute • bestel, uitpak en byhou van voorraad • verwerk fakture en kredietnotas • opvolg van uitstaande krediteure • vaslegging van pasientbesonderhede • elektroniese vaslegging van besoeke/transaksies • verwerk IOD-(WCA-) eise • bywerk van personeelrekords • rekeningnavrae • skakel met mediese fondse • ad hoc administratiewe en sekretariële pligte.
    ’n Mededingende vergoedingspakket word aangebied.
    Doen asseblief voor 09:00 op 2 Augustus 2017 aanlyn aansoek by*************** Vir enige verdere navrae kontak Ilze van Niekerk by tel. ************.
    Diensaanvaarding: So spoedig moontlik
    Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang nie, kan u aanvaar
    dat u aansoek onsuksesvol was.

  • Requirements

  • Language(s): English
  • Availability for travel: No
  • Availability for change of residence: No

Share 

Similar ads

Ad summary

Related search